Wat sien ek?…10.08.2020

Ek kyk om te sien, maar ek sien niks. Ek sien ‘n groen plant, maar geen lente nie. Ek sien bloeisels aan ‘n boom, maar die ryp is op pad. Ek sien plante met lewe, maar die blomme is vrek. Ek sien plante met blomme, maar die plant is dood. Ek sien mense met drome,…

Speelgoed

  Ek staan vroeg die oggend op en neem ‘n paar fotos. Kleinkinders se speelgoed lê orals op die plot rond.  Die boogskiet teiken het ek bietjie later die oggend gekiek. Toe sit die son al hoog. Ek sien ook blomme. Wat ‘n voorreg om oë te hê, en te kan sien.  

Live in Victory.

When we want to live in victory, we have to have a renewed mind. With a renewed mind we can see what God is seeing. If we look with our own mind and thinking, we shall see all the obstacles. We must submit our imagination to God. To be victorious, we must imagine something like…

Sheep or Goat?

  God wants nations to be sheep nations, nations to pray for each other and to look after one another. We as Christians must pray for South Africa to repent, to seek the Lord. We, as warriors, must bless our nation to become a sheep nation. Because we can change and control the physical, we…

The Mind.

Our emotional transformation or freedom, actually comes from renewing our minds. (Rom. 12:2)  God has made a way so that we can enjoy life. (Isaiah 61) is a perfect example of how God wants us to feel and experience life. The world must look at us and come to the conclusion that we are blessed…

Hoe breek jou Dag?

Ek het hierdie foto vanoggend geneem toe ek voor my rekenaar gesit en werk het. Die venster se uitsig is daar waar die son opkom. Ek sien dus elke nuwe dag so breek. Miskien nie almal nie, maar baie. Iets wat ek deesdae opmerk is dat mense ook profeties fotos neem. Ek sien dit in…

My Venster

Wat sien ek vandag? Ons duifie wat ek en my vrou grootgemaak het, het besluit om nie weer terug te kom na sy kosplek nie. Nou eet die ander duiwe maar in sy plek.  

????

Foto geleen by Google I am seeing a lot of christians battle to take control in their daily lifes. Myself struggle   with everything I must cope with in daily life. I am not loving people as I suppose to do. I do not forgive people as I suppose to do. And then me, and a…

‘n Nuwe Dag

Dit is vandag die 1ste Mei 2020. Die eerste dag van “Lockdown-level 4” Ek sien in die koerant lyk my duisende mense oor die land het vir ‘n vroegmore oefensessie gegaan. By al die bekende stede aan die kus het mense langs die strand gaan stap en gedraf. Baie mense het ook hulle honde vir…

Maandag – koud, bewolk met reen.

Dis nie ‘n baie lekker dag nie. Dis bewolk en koud. Die uitsig hier by my kantoor se venster is nie van sonskyn nie…en ek dink……. Ek lees in die koerant van die Staatspresident se afkondigings ivm “level 4” en die mense se reaksies en ek sien iets wat my aandag trek. Die meeste insetsels…

Level 4?

Gisteraand het die hele land seker gesit en luister wat nou volgende Vrydag gaan gebeur. Dit was nie ‘n groot verbasing vir die meeste mense nie. Vir my was dit die mees logiese ding om te doen. Die 5 stappe van “lock-down” is seker maar ‘n sisteem wat die meeste lande gebruik. Ek en my…

Die Slim Mense.

Foto geleen by News24 Ek het ‘n dag of wat gelede genoem ek wil iets sê ivm die “slim mense” Ons almal weet dat daar tye tye kom wanneer ons eerder ons mond moet hou. Ek lees in die koerant hoe mense reageer oor die rook verbod. Hulle “moan en groan” omdat hulle nie sigarette…