Ons noem hulle…. “Rondlopers©

Vandag het ons pad na en van die kerk die volgende gesien. Hulle is eintlik elke dag maar daar, ek het vandag net ‘n paar fotos geneem.  Ek het eendag met so ‘n “rondloper” gesels en agtergekom ons het ons vroeë werksjare in dieselde myn gewerk en in dieselde werkswinkel.

Hierdie mense het niks, die volgende dag kan net beter wees. Kan nie slegter gaan nie.Die “rondlopers” is ‘n naam vir die tipe mense wat gebêre word vir ‘n storie vir ‘n ander dag.

Dan weet ek nie wat om te dink as ek kla omdat die petrol opgaan nie?

 

3 Comments Add yours

  1. maryannejonker says:

    Ag dis so hartseer. ‘n Mens wil so graag help maar sodra jy ‘n helpende hand uitsteek raak dit so ‘n komplekse besigheid. Nou kyk ons net daarna en voel besorgd daaroor en verder weet ek regtig wat om te doen nie. Ek voel so magteloos. Niemand behoort so te bly nie tog is daar der duisende van hulle orals in die land.

    Like

  2. travel460 says:

    Om te dink elkeen het sy eie storie, sy eie pad wat geloop is. Ek sou graag ñ tydjie met van die mense wou spandeer, en hul geskiedenis neerskryf. Net omdat hulle defnitief baie het om met die res van ons te deel. Hulle het soveel hulp nodig, en dit laat ons magteloos staan.

    Like

  3. Danie Jonker says:

    Ons het al straat werk met hulle gedoen. Seker nie dieselfde mense. Maar daar is baie stories. Ek sal eendag nog vertel.

    Like

Leave a comment