Ons Bouprojek

Ons het besluit die goggas op ons plot het bietjie nuwe lewe nodig. Ons dink die tyd van grot lewe en gate in die grond is verby. Ons klim elke dag in die kar en gaan werk toe en ry op die mooiste paaie en ry met goeie motors.
So het ons vergadering gehou met miskruier en erdwurm. Hulle is die eerste minister en die minister van finansies. So is die volgende besluit.
‘n Nuwe hospitaal.
Nuwe Mall
Nuwe Checkers
Nuwe Apteek
Nuwe skool.
So is alles in werking gestel, kontrakteurs gekry en met die bouwerk begin.
Kyk ons doen nie te sleg nie.WP_20171207_15_46_25_Pro[1]WP_20171208_05_54_59_Pro[1]

9 Comments Add yours

  1. 🙂 Oulik Danie – hier kom jou kinderboek

    Like

  2. Danie Jonker says:

    Dankie Abrie, nogal ‘n idee.

    Like

  3. Interessante argitektuur

    Like

    1. Danie Jonker says:

      Kontrakteurs is nie te sleg nie. Ek teken die planne in die aand.

      Liked by 1 person

    1. Danie Jonker says:

      Lyk soos uit die ruimte.

      Liked by 1 person

  4. travel460 says:

    Oulik geskryf, Danie!

    Like

  5. Danie Jonker says:

    Daar word ‘n waterfront hotel gebou spesiaal vir die dam mense.

    Like

  6. Danie Jonker says:

    Eintlik die dam goggas

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s