Hoekom??

Soms is die gevoel vir my so vreemd?

Dis 2 dae na Kersfees en my huis is vol kinders en kleinkinders. Maar ek is nie daar waar dit raas en vrolik is nie. Ek sit en blog op my tablet. Vies vir die besigheid wat belowe het ek kan my nuwe laptop vandag kry. en ek hoor niks van hulle nie. Hulle antwoord nie eens hulle foon nie. Dit maak my dem…in as mense se hulle sal my bel, en dan moet ek hulle bel om iets te hoor.

Miskien is ek net vol strooi.

Soms….net soms, wonder ek oor die hoekoms in die lewe.

8 Comments Add yours

  1. Toortsie says:

    Loop geniet jou kleinkinders. Ná nuwejaar is almal weer terug op hul pos en sal hul die foon antwoord. 😁

    Liked by 1 person

  2. Danie Jonker says:

    Hoekom het ek geweet iemand gaan met my raas?

    Like

    1. Toortsie says:

      Maar ek raas mos nie?

      Like

      1. Toortsie says:

        Ek wil jou net ‘n klomp frustrasie spaar met die mense wat nou traag is om diens te gee.

        Like

      2. Danie Jonker says:

        Ek terg sommer Toortsie, maar ek het terug gegaan.

        Liked by 1 person

      3. Toortsie says:

        Soet en gehoorsaam! Eendag gaan jy bly wees. 😁

        Like

  3. Kameel says:

    Ek stem saam Toortsie…. alhoewel ek ook verstaan as ‘n mens ‘n bietjie uit die lawaai wil vlug, en net jou eie ding doen.

    Liked by 1 person

    1. Danie Jonker says:

      Soms wil ek maar bietjie stilte soek.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s