A few Thoughts…2017

Die wêreld en die meeste van sy leiers regeer met vrees.
But God…
Luke 8:50…Do not be seized with alarm or struck with fear; simply believe in Me…
Luke 9:23…If any person wills to come after Me, let he deny himself (forget himself and steadfastly follow Me).
Luke 9:26…because whoever is ashamed of Me and My teachings, of him will the Son of Man be ashamed….
Luke 9:59…(Die man wat eers sy pa wou gaan begrawe voordat hy Jesus volg.) Dit beteken maar net eintlik dat ons wêreld se probleme vir die wêreld moet los. As hulle veg oor geld of om die belangrikste te wees, is maar hulle probleem.
Luke 10:9…And heal the sick in it and say to them, “The Kingdom of God has come close to you.”
Luke 12:17-20…Die man wat store gebou het om voorraad te berg vir die toekoms…and God said to him… “You fool!” (Met ‘n uitroepteken)
Jesus want to bless us with abundance of everything, now, while we are on this planet.
Luke 12:22…and Jesus said to His discipels. “Therefore I tell you, don’t be anxious and troubled about your life, as to what you will eat, as to what you will wear.”……en die res ken ons……antwoord is vers 31…only aim at and strive for His Kingdom, and all these things shall be supplied to you also.
Dan kom die gedeelte wat ons almal bang maak.
Luke 12:33…Sell what you possess and give donations to the poor, provide yourself with purses and handbags that do not grow old, an unfailing inexhaustible treasure in heaven…
Daar is sekere materialistiese goed wat God ons beveel om nie te vergader nie, huise tel nie onder dit nie.
Ons leef nie meer in die ou Testament nie, maar baie beginsels bly nog steeds dieselfde. Die tempel het bestaan uit die Voorhof, die Binnehof en die Allerheiligste. Ons kan net saam met God regeer as ons by Hom in die Allerheiligste is. Ons kan nie in die voorhof wees en dink ons kan saam met Hom regeer nie. Of ons in die Allerheiligste is, sal net ek en jy weet.
Col.1:4…Faith is the leaning of your entire human personality on Him in absolute trust and confidence in His power, His wisdom, His goodness. (not our own) and of His love for us.
Hebrews 4:2…The message the Israelites did not benefit them, because it was not mixed with faith…
Wat wil ek sê:
Die Woord van God het geloof (faith) nodig, anders het dit vir jou geen nut nie! Dit kan nie aktief wees sonder geloof nie.
The Kingdom of God is not a place that we are going to. Na die vleeslike dood gaan ons net die verlenging van ‘n onsterflike dood vervolmaak. So iets, ek weet net na die vleeslike dood gaan dit baie goed gaan. We experience it here on this planet. (Gaan lees maar bietjie.) (provide yourself with purses and handbags) Ons moet onsself voorsien van beursies wat nie gate in het nie, nou hier op aarde, nie eendag nie, God belowe om ons alles te gee wat ons nodig het. Hier op aarde, nie eendag nie!
Seën vir julle.

2 Comments Add yours

  1. dromer777 says:

    Dis so mooi en waar

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s