Met ‘n gesukkel…03.02.2018

Vanaand het die tegnologie al weer vir my weggehardloop. Ek sit hier voor my nuwe laptop en wil my blog nou oopmaak en iets skryf. maar hierdie laptop maak my blog net oop as ‘n visitor. Vanmiddag het ek gou iets op my tablet geskryf voor ek hierdie proses aangepak het.

So, ek kan net lees, niks post nie.  nou weet ek, ek moet iets met my password doen om dit te maak werk. Ok, ons is seker ‘n paar uur in verskil met ons tye en ek weet nie waar is hierdie “wordpress” se hoofkantoor nie. Dit kan dalk ‘n paar uur vat om met mekaar te praat. Nie te lank nie, hier kry ek my mail om die password te verander. Met ywer trek ek weg en verander die password. Shutdown en begin weer van vooraf. Niks, ek kom nog steeds nie in nie.

Besluit …nee, wat, sal maar los. Net hier voor ek gaan slaap om vir oulaas weer te probeer….en dit werk!!

Ek Het nou hierdie geskryf en gaan dit nou post. Hoop dit werk.

5 Comments Add yours

  1. Toortsie says:

    Hartlik geluk. Dit het gewerk.

    Like

    1. Danie Jonker says:

      Dankie, ek het nou my laptop aan die gang. Ek wil nog by jou hoor, jy het ‘n ruk terug genoem jy kan my dalk help met ‘n goeie proefleser as ek reg onthou. Kan jy help asb.

      Liked by 2 people

      1. Toortsie says:

        Kan jy asb vir my ‘n e-pos stuur na madeleburger@gmail.com. Dan sal ek vir jou haar tel nr gee.

        Like

  2. Noi is jy weer geletterd!

    Liked by 1 person

  3. Danie Jonker says:

    Jip Abrie, is lekker om iets groter as ‘n tablet te gebruik.

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s