Sommer net…03/02/2018

Vandag toe skakel ek my tablet aan en dink ek moet net vinnig iets op my blog kom skryf. Ek glo julle het al almal bladsye vol geskryf. Maar ek sal nog by hulle uitkom en kyk wat is al julle nuwe jaars voornemens. Daar is seker baie.

My jaar het met ‘n spoed begin. Daar was goeie en ander dinge. My hart is nog ok. Drink maar elke dag my pille. Ek hoop julle is almal baie geseend en vol lewenslus vir die nuwe jaar.

Ek het darem ‘n ander laptop gekry, maar ek moet nou eers my blog maak werk op dit. Ek sien ek kan net by my blog uitkom soos ‘n besoeker. So op die laptop is bietjie werk vir my. Sal maar later vandag weer probeer.

Nou moet ek eers hierdie possie verlaat en gaan kyk wat gaan op hierdie plot aan. Dit is aan die eend kant lekker, want hier is ruimte en spasie, maar dan ook, hier is altyd werk. Altyd iets om te doen.

Geniet die naweek.

9 Comments Add yours

  1. Jy is geseend om op daai plot te bly. Dis n stukkie hemel op aarde. Gaan stap na jou dam toe en gaan skryf jou worries in die water. Jy sal sien dit verdwyn vinnig

    Liked by 2 people

    1. Danie Jonker says:

      Ek het geskryf en dit raak vinnig weg.My dam is vol, wens ek kon vir jou water stuur.

      Liked by 1 person

  2. travel460 says:

    Hello Danie!! Ek het gewonder waar jy heen verdwyn het…😂

    Liked by 1 person

  3. ekmyselff says:

    Bly om te sien jy is nog hier rond. Nou toe gaan doen n werkie dat jy later lekke kan ontspan

    Liked by 1 person

    1. Danie Jonker says:

      Ek sit nog hier, moet myself nog motiveer om op te staan.

      Liked by 1 person

  4. woestynkind says:

    Lekker om weer van jou te hoor.

    Liked by 1 person

  5. Goed om van jou te hoor Danie. Onthou jy het ‘n verskoning as jy nie iets wil doen nie, jou hart!!

    Liked by 1 person

    1. Danie Jonker says:

      dankie Abrie, my hart is nou ok, vol lewe.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s