Blomme kyk….2018

Ek en my vrou, Mary Anne, is weer pad om te gaan blomme kyk in Namakwaland en die Wes Kaap. Die vorige keer, ‘n hele paar jaar terug, was dit nie ‘n groot sukses nie. Die reen en die blomme was min. Hierdie jaar het die blomme blykbaar vroeer gekom agv die reen.

Ons gaan egter nog steeds ry en kyk wat te siene is. Daar is baie plekke aan die Wes Kaap wat ek nog nie gesien het nie. Ons oornag verblyf is gereel en ons kan nie meer wag om te ry nie.
 

Vandag is my vrou besig om die wasgoed te was en more gaan ons begin tasse pak. Dan gaan ons net ‘n dag of twee maak of ons werk en dan vat ons die pad.
Ek het vroeg oggend hier op die plot rondgeloop en ‘n paar fotos geneem. Die bome en plante begin wys die somer is op pad.

9 Comments Add yours

  1. Kameel says:

    Wonderlik!!! Eindig julle in Clan William by die blommeskou?

    Like

    1. Danie Jonker says:

      Ons is net te laat daar blykbaar vir die skou.

      Liked by 1 person

      1. maryannejonker says:

        Nee ons is te vroeg vir die skou

        Like

      2. Kameel says:

        Dis jammer… altyd ‘n lekker einde.

        Like

  2. dromer777 says:

    Heerlik. Wil graag gaan blomme kyk was nog nooit daar nie. Miskien 2019…

    Like

    1. Danie Jonker says:

      gaan fotos oplaai…kyk maar

      Like

  3. travel460 says:

    Julle moet dit sommer namens ons ook geniet, Danie!

    Like

    1. Danie Jonker says:

      Ek sal probeer om elke dag fotos te laai.

      Like

  4. Lekker Danie geniet dit en kom wys vir ons fotos

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s