Blomme………….

Op een van ons dae kry ons ‘n paar blommetjies. Die windpompe en ou verlate plaasopstalle intereseer my meer as die blommetjies. Die plaasopstal en voertuig lyk of dit so gelos en laat staan is. Vir ‘n volle 2 dae ry ons daar verby elke oggend en laatmiddag en alles lyk presies dieselfde. Die kremetart woud is iets om te sien, maar ek nou ook al baie kremetartbome in my lewe gesien, so, dis seker maar ok.

2 Comments Add yours

  1. travel460 says:

    Mooi fotos, Danie.

    Like

  2. Danie Jonker says:

    HI Una, ek het probeer om fotos te laai toe ons met vakansie was. Die oornag plekke vra jou ‘n hengse klomp geld en as jy vra of daar opvangs is dan antwoord hulle…die opvangs is goed…maar nou ja, later het ek maar net gelos.Ek sal nog so ‘n paar fotos oplaai vandag en hier na die naweek toe. Ons het regtig mooi blomme gesien.

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s