Huiswaarts!

Dan raak die blomme minder en minder en ons begin aanskuif na Kaapstad. Dit was egter een van die koudste naweke die jaar. Ek het nie eens ‘n foto van ons vriende of Tafelberg geneem nie. Dit was nat en koud.

 

Ons het darem hier en daar gestop en tot in die sneeu gespeel op pad huistoe. Dit was flippen koud. Ons kar se meter het gewys  -6 grade daar tussen die sneeubedekte berge.

Nou moet ons maar eers weer bietjie werk voor ons weer op verlof kan gaan rondloop.

Nou ja, dan wag ons maar.

Advertisements

3 Comments Add yours

  1. Aaa, Muisbosskerm! Heerlike belewenis. Dankie dat julle ons saamgevat het blomme toe.

    Like

  2. Hello Danie goed om te sien jy is weet in blogland

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s