Nog Blomme…..02/09/2018

 

Ons begin die blomme kry. Ons vra die ander mense wat in bakkies, double cabs, ens ry, wat het hulle gesien en waar. Jy kan die stof op die voertuie sien en weet hulle soek ook blomme. Is nogal ‘n avontuur. Soos jy met die mense gesels, begin ons mekaar later by dieselfde plekke raakloop. Almal ry maar so van dag tot dag na plekke om blomme te sien. Dit het my baie laat dink aan die keer toe ons in Namibia getoer het. Jy kry die mense wat op dieselde roete as jy ry.

Die een gastehuis se eienaars het hierdie ou strykysters so op die mure uitgepak. Baie strykysters….

Ons sien die mense wat voor hulle huisies in die warm sonnetjie sit. As die sonnetjie skyn, maak die blommetjies oop.

 

One Comment Add yours

  1. Baie mooi Danie dit klink heerlik. Die foto met die rooi geel en kontrasterende bone is my gunsteling

    Like

Leave a Reply to Abrie Joubert Cancel reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s