Weer hier

DSC_0037 (2)

Na ‘n lang gesukkel is ek weer terug. Ek hoop iemand het my darem gemis. My een skootrekenaar is mos gesteel en toe pak die ander een op en is in die asblik. Toe krap ek maar in die kaste en haal my stokou skootrekenaar uit. Die model was beskikbaar net nadat die ark op die berg geloop het.

Toe besluit ek maar om die WORDPRESS weer aan die gang te kry. Ek is ook maar aan die verkeerde kant van die vordering van tegnologie. Sukkel met die goed. Nou het ek darem alles weer ge-reset.

Julle moet almal ‘n geseende en voorspoedige nuwe jaar betree. Onthou God is altyd goed.

Advertisements

11 Comments Add yours

  1. lekkervurig says:

    Hallo Danie! Alles wat mooi is vir julle. Ja, God is altyd goed.

    Like

    1. Danie Jonker says:

      Dankie, geniet die aand.

      Like

  2. travel460 says:

    Welkom terug, Danie. Mooi jaar vir julle ook vorentoe.

    Like

  3. woestynkind says:

    Bly jy kon weer regkom . Voorspoed

    Like

  4. Danie Jonker says:

    Dankie, het die voorspoed nodig.

    Like

  5. de Wets Wild says:

    God’s rykste seen oor jul 2019!

    Like

    1. Danie Jonker says:

      Baie dankie en julle moet veilig toer.

      Liked by 1 person

  6. woordnoot says:

    Welkom terug…ek oorweeg om maar een van die oude doos goedte te kry…die desktop, want ek dink hulle het minder geite as die laptops!

    Like

    1. Danie Jonker says:

      Ja ek weet nie altyd nie. Ek het vir my ‘n updated laptop gekoop en toe pak dit op.Toe haal ek maar die oue uit. Sal maar sodra alles weer aan die gang is, met die versekering praat. Maar elke keer is dit ‘n groot stroie om die blog, die programme en e mails weer op te laai.Die nuwe laptops werk net lekkerder met bv fotos en natuurlik baie vinniger.

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s