So begin ons die jaar…..03/01/2019

Ek sit en blaai deur my fotos en wonder wat die nuwe jaar vir ons as gesin inhou. Die kinders word ‘groot’ Die Here was in 2018 vir ons baie goed. Die Here is altyd goed. As ek na my werk situasie kyk, kan ek Hom maar net dankie sê. Ons gesondheid is van die boonste rakke.

Die blomme kyk in die jaar was defnitief ‘n hoogtepunt. Die besoek aan Kaapstad, bietjie meer as ‘n jaar terug, was ook lekker.

 

dsc_0244

Kleinseun Kian se byvoeging was number one….ons familie is vol seuns.

Kom ons kyk hoe loop die jaar……..

Bye.

6 Comments Add yours

  1. travel460 says:

    Pragtige kleinseun, Danie.

    Like

  2. Toortsie says:

    Mooi jaar vir jou.

    Like

  3. Positief says:

    Alle voorspoed vir 2019

    Like

  4. Danie Jonker says:

    Dankie Positief. Jy blognaam is vir my so ‘n lekker naam.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s