Geld…so maklik soos spring oor die muur.

dsc_0011[1]

Ek het besluit hierdie jaar, die jaar 2019, gaan ek nie sukkel nie. Ek het my printer verander sodat hy geld ook kan print. Sê net as julle hulp nodig het met die printers.

Advertisements

6 Comments Add yours

  1. travel460 says:

    Danie, wanneer kan julle oorkom en my met my printer kom help?

    Like

    1. Danie Jonker says:

      Ek is bietjie vol bespreek vir Januarie. Sal jou volgende maand kontak.

      Like

  2. Hehehehe ek moet ook probeer

    Like

  3. Danie Jonker says:

    Rondomtaliedraai, dit vat net ‘n mindshift!!!!

    Like

  4. de Wets Wild says:

    Wat n fantastiese idee – jy moet dit patenteer! En wanneer jy weer hier in Pretoria se wereld aandoen moet jy ons asseblief tog kom help met ons 2 drukkers ook…

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s