Om kos te maak.

wp_20190104_13_45_29_pro[1]

Om kos te maak is ‘n ander ding.

Vandat my werk situasie so verander het dat ek nie meer heeldag en aldag werk het nie, het ek my vrou begin help kosmaak. Dit is nogal ‘n interesante aspek van ‘n huishouding.

Al die voorbereiding? As mens in die aand gaan slaap, moet jy al weet wat is in jou yskas EN mens moet weet watter kos ons moet eet die volgende aand. Vleis moet uit die deepfreeze kom om te ontdooi.

My vrou het ‘n redelike werkslas op die oomblik en soms is sy tot 2 weke in Botswana om daar te werk. Dan maak ek die yskas oop en begin beplan.

Is dit vir julle vroue ‘n natuurlike ding om te doen? Kom die idees sommer so vanself?

Vir my voel dit asof ek ‘n kurses moet gaan. Ek bedoel waar kry julle al die idees? Google?

Advertisements

6 Comments Add yours

  1. Danie Jonker says:

    Ek wag in spanning…….

    Like

  2. Toortsie says:

    Soms kyk ons in die yskas en hoop vir die beste! 😳
    Dit werk vir my om slegs een keer per week winkel toe te gaan en dan die basiese goed aan te vul. Dis goedkoper as wanneer jy daagliks kos koop.
    Soms is ek lus vir iets en kook dan daarvolgens.
    Daar is eintlik nie ‘n antwoord nie.

    Like

    1. Danie Jonker says:

      Dankie Toorsie, Miskien moet ek van jou boeke bestel…….

      Liked by 1 person

      1. Toortsie says:

        Net as jy wil. 😊

        Like

  3. Positief says:

    Groet die grotman sê dat vrouens versorgers en mans jagters is, dalk moet jy maar ‘n ietsie skiet vir die tafel

    Like

  4. woordnoot says:

    Laat jou hart jou lei…mens kry partykeer die lekkerste disse deur self te eksperimenteer…. maar ek dink Toortsie se boeke is ‘n baie goeie begin!

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s