Die Brein…

Ek is tans besig om so veel as moontlik inligting in te win  oor die leerstellinge van dr. Michelle Strydom en Caroline Leaf.

Weet nie of julle al van die 2 gehoor het nie. Gaan kyk die videos op Y-tube. Julle sal nie teleurgesteld wees nie. Hierdie is 2 vrouens wat weet waarvan hulle praat. Gaan luister asb.

Eenvoudige stellings:

You don’t have a spirit of fear…….jy het nie so iets nie.

Prayer is mental health.

We are designed to be addicted to Jesus.
We don’t know who we are in Christ.

My past is not my destiny.

I pray because I can’t help myself.

I need to dissipline my mind.

I must learn to give my free will over to God.

en baie meer………….

 

5 Comments Add yours

  1. Una says:

    Ons klompie volg en beproef almal Caroline Leaf se ‘teachings’, Danie.

    Like

    1. Danie Jonker says:

      Pragtig, ek leer so baie by hulle.

      Like

  2. Una says:

    Ek en Bertus en die dogters

    Like

  3. woordnoot says:

    EK hou ook van haar ..sy het my nogal ‘n paar waarhede laat agterkom wat ek altyd geweet het, maar nou nodig gehad het om te vat as my eie.

    Like

    1. Danie Jonker says:

      Jip, sy het my die laaste paar maande ‘n paar dinge gewys wat ek nooit geweet het nie.

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s