10 or 12?

Jakob het sy besitting by Laban bymekaar gemaak en sy vrouens gevat en getrek. Terug na sy land Kanaan. Op pad het hy gehoor Esau is op pad om hom te ontmoet met 400 manskappe. Ek dink hy het bietjie geskrik. Ons ken almal die storie.

3 dae later het Laban eers agtergekom sy skoonseun met al sy besittings het die pad gevat.

Na ‘n hele 7 dae het hy eers vir Jakob ingehaal.

Altwee bybelgetalle met groot waarde.

Jakob het 10 seuns gehad. Maar daar is 12 stamme in Israel. Waar het die ander 2 stamme vandaan gekom? Het iemand al gekyk, of maak ek ‘n fout?

Gaan kyk bietjie wie en waar het die ander 2 stamme vandaan gekom?

In Genesis 49 vers 5 tot 27 word geskryf oor die seëninge van die 10 seuns en in vers 28 staan geskryf dit is dan die 12 stamme van Israel.

Miskien is my somme nie so goed nie.

2 Comments Add yours

  1. Toortsie says:

    Daar is wel 12
    1 Ruben
    2 Simeon
    3 Levi
    4 Juda
    5 Dan
    6 Naftali
    7 Gad
    8 Aser
    9 Issaskar
    10 Sebulon
    11 Josef
    12 Benjamin

    Like

  2. dromer777 says:

    Miskien was Josef en Benjamin nie bygetel nie omdar hulle n ander ma het. Laat weet as jy die antwoord kry

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s