My vrou se skrywe.

Vanaand leen ek iets wat my vrou neergepen het. Ek dink dis gesê tydens ons diens vandag. ek het die diens bygewoon en sy het “gestream” vanaf Botswana. Maar sy het hierdie woorde gehoor.

Do not take ownership of any sickness in your body. Many of our physical sicknesses is because our souls are not healthy. Lets change our lifestyles and mindsets so that our emotions can be aligned with God so that we can be healed.

Ons moenie enige siekte ons eie maak nie. Hierdie hoesie van my……..hierdie seer knie van my ens…ens.. hierdie hoofpyne wat ek kry…Ons vat mos die siekte vir ons. Dis myne en ek vertroetel dit amper.

Los dit…spreek jouself vry!!! Gee dit terug aan die vyand, hy kan dit maar vertroetel as hy wil.

 

 

4 Comments Add yours

  1. Toortsie says:

    Wonderlike woorde. Dankie

    Like

  2. woordnoot says:

    Amen en amen!

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s