Dag nommer hoeveel?

Ek glo nie ek is een van die mense wat die dae gaan aftel nie, miskien hier op die einde se kant. Op die oomblik het ek genoeg om te doen. Ek verf kamers!!

Die telefoon neem nou die beste fotos in die nag nie, maar julle kan sien waarmee ek besig is.

 

 

Die een kamer is klaar, eintlik twee. Die een is net volgepak en die ander een in wording.

Wat doen julle?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s