Nog ‘n dag……(in Lock-down)

Nog ‘n foto of twee…sorry drie.

Links bo…….Boogskiet is ‘n groot sport in S.A. Ons het ‘n  Saterdag saam met die kinders na ‘n SKOOL kompetisie gegaan en was omtrent beindruk waar die kleinkinders deelgeneem het. 360 amptelike boogskuts. Ek dink dit is uitstekend vir kinders. En dit was net ‘n paar skole in die Rand.

Links onder is my bekende spookhuis in Balito. Die huis is op die strand. Groot was my verbasing toe ek heelwat mense daaroor uitgevra het en hulle is nie eens bewus van die plek nie. Hulle woon daar en is elke dag op die stand!!

Die groot foto regs hang in ‘n klein kerkie naby Potch. Die kerkie word baie gebruik vir fotosessies en die persoon het die modelle daar afgeneem. As mens die foto vergroot kan mens sien dit is regtig ‘n kunswerk.

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s