‘n Nat Saterdag in Lock Down.

Vandag kan die kinders nie sommer buite gaan speel nie. Dit reën! So die woelige kinders moet binnenshius bly. Sterkte vir die moeders.

Met die dat die son nie skyn nie, het ek ook lekker laat in die bed gebly. Omdat ek nou van die huis af werk, hoef ek ook nie meer 4 uur in die oggend op te staan om vroeg te ry om die verkeer te mis nie. Kom ek los nou die werk vir ‘n ander dag.

Eers kyk ek na ‘n paar vakansie fotos van ‘n paar jaar gelede. Lekker blomme gekyk daardie jaar in die Weskus. Vakansies is altyd lekker. Ek dink na hierdie “lock-down” sal ons vakansies bietjie meer waardeer.

20200404_094628[1]

Verder is ek besig om ons slaapkamer te verf. Dit was altyd rooi. Nou het my vrou ‘n rustige blou ingebring wat my dalk aan die see kan laat dink.IMG-20170416-WA0014

En dan sommer ‘n foto toe ons met vakansie in die Kaap was.

2 Comments Add yours

  1. Una says:

    Te lekker kon ek nou by jou en vroulief inloer, Danie.

    Like

  2. Danie Jonker says:

    Nou kan jy sien ek is ‘n tekenaar. Kyk al die tekeninge op die matte. Met die “Lock-Down” is ons binne 2 weke “paperless”

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s