Kom Kyk!!!!

 

Kom kyk!!!

 

Hier is fotos van my jongste seun se troue. Ons het sommer ‘n regte plot troue gehou. Ons het ‘n tent gehuur wat 80 mense kon huisves en die afdak waar die motors slaap, geteël en daar het ons gedans. Die seun van my is een van min mense wat ek ken, wat getrou het met ‘n tema wat hy wou hê.

Baie mense het vir ons laat weet dat dit sommer ‘n “lekker” troue was.  Hier dans die mannetjie met sy ma.

 

DSC_0540

En so met die boogskiet het my oudste seun ‘n medalje gewen. Hy het eerste plek daardie dag behaal.

DSC_0643

Mooi bly.

 

 

2 Comments Add yours

  1. Una says:

    Nou het ons heerlik saam met julle bruilof gehou, Danie!!!

    Like

  2. Danie Jonker says:

    Baie bly jy het dit geniet.

    Like

Leave a comment