En?

wp_20190104_13_45_29_pro[1]

My vrou het vandag vir ons ‘n lekker van pastei gemaak vir middag ete. Ons twee moet het mos ons tuinwerker en sy vrou en kind ook plot toe gebring. Sy moet maar ‘n redelike hoeveelheid kos maak. Ek help darem so bietjie.

Ek sien nie baie blogs van julle nie. Nou is ek nie seker of my e mails nie almal deurkom nie? Julle is vir my baie stil.

One Comment Add yours

  1. Una says:

    Hello Danie, ek is nog hier, net heelwat minder. Bly dat dit met julle goed gaan.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s