Die Slim Mense.

20200423_115502[1]

Foto geleen by News24

Ek het ‘n dag of wat gelede genoem ek wil iets sê ivm die “slim mense” Ons almal weet dat daar tye tye kom wanneer ons eerder ons mond moet hou.

Ek lees in die koerant hoe mense reageer oor die rook verbod. Hulle “moan en groan” omdat hulle nie sigarette kan koop nie. Toe is daar een verslaggeefster (is dit nou die regte woord?) wat in die koerant uitvaar teenoor die ministers omdat hulle nie weet wat hulle doen en hulle oordink nie alles mooi nie. Toe dink ek: hier moet seker iemand wees wat, dit wat sy skryf, moet goedkeur voor dit sommer in die publiek versprei word.

Die rede vir die verbod is omdat in die meeste arm woongebiede het elke persoon nie sy eie pakkie sigarette nie. Die minister se rede is : Een persoon het ‘n pakkie sigarette en deel dit onder mekaar. Soms rook tot 3 of meer persone aan een sigaret. Die meer gegoede mense het elkeen sy eie pakkie, maar soms word hier ook sigarette aangebied aan ander mense. Baie hande kan dus moontlik aan een pakkie, of een sigaret, vat. Dink net as miljoene mense dit vandag begin doen, hoeveel kontak is daar tussen mense.

Ek vra maar net…..

One Comment Add yours

  1. Mense bestaan uit twee soorte: rokers en nie-rokers. Nie-rokers sal nooit, ooit daardie verslawing kan verstaan nie. Nie-rokers behoort nie namens rokers besluite te kan neem nie! (Korreksie: daar is ‘n derde groep – die hervormde rokers. Hulle is amper net so gevaarlik vir die arme rokers soos die nie-rokers…)

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s