Level 4?

20200424_083319[1]

Gisteraand het die hele land seker gesit en luister wat nou volgende Vrydag gaan gebeur. Dit was nie ‘n groot verbasing vir die meeste mense nie. Vir my was dit die mees logiese ding om te doen. Die 5 stappe van “lock-down” is seker maar ‘n sisteem wat die meeste lande gebruik. Ek en my vrou is darem bevoorreg om van die huis af te werk.

Ek sit vroeg more en skryf gou hierdie terwyl van my werk besig is om te “download”. Ek het hierdie duifie by ons hek opgetel. Sy ma het hom seker uit die nes geskop. Nou gee ek en my vrou maar die duifie kos. Vroeg oggend sit ek hom hier voor my venster in die sonnetjie. Dan borsel hy sy vere en maak homself mooi. Hy word nou bietjie sterker en sit die hele dag op sy stokkie. Hulle was eintlik 2, maar die ander een het dit nie gemaak nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s