‘n Nuwe Dag

20200501_073512[1]

Dit is vandag die 1ste Mei 2020. Die eerste dag van “Lockdown-level 4”

Ek sien in die koerant lyk my duisende mense oor die land het vir ‘n vroegmore oefensessie gegaan. By al die bekende stede aan die kus het mense langs die strand gaan stap en gedraf. Baie mense het ook hulle honde vir ‘n wandeling gevat.

Ek lees in Kol 3 van die nuwe lewe en die ou lewe. Dit het so baie betrekking op vandag se “nuwe” begin in ‘n volgende fase van “lock-down”  Kom ons maak ‘n keuse vandag om saam met Christus ‘n nuwe lewe, fisies en geestelik, in te stap.

Vandag is ook ‘n nasionale biddag.  Kom ons bid ook vandag vir ons land se fisiese en geestelik herstel. Hier in duisende mense sonder kos en duisende sonder Jesus. Kom ons bid vir hulle en ons eie gesinne en familie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s