Wat sien ek?…10.08.2020

Ek kyk om te sien, maar ek sien niks.

Ek sien ‘n groen plant, maar geen lente nie.

Ek sien bloeisels aan ‘n boom, maar die ryp is op pad.

Ek sien plante met lewe, maar die blomme is vrek.

Ek sien plante met blomme, maar die plant is dood.

Ek sien mense met drome, maar geen dryfkrag.

Ek sien mense met geld, maar geen brood.

Ek sien mense met brood, maar geen geld.

Ek sien mense onder ‘n brug.

Ek sien mense is glas paleise.

Ek sien mooi huise met geen mense.

Ek sien mense in klein huisies met lewe.

Ek sien mense stap doelloos, met geen visie.

Ek sien mense stap doelgerig, met ‘n visie.

Ek sien wit, en ek sien swart.

En ek wonder wat sien ek?

Ek sien baie dinge, of verbeel ek my?

Sien ek, of sien ek nie.

5 Comments Add yours

  1. Una says:

    Daan, jy verwoord dinge perfek.

    Liked by 1 person

    1. Danie Jonker says:

      Dankie, ek het sommer op die plot ‘n draai geloop en toe kom die woorde in my kop en toe skryf ek dit vinnig neer.

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s