Die Slim Mense.

Foto geleen by News24 Ek het ‘n dag of wat gelede genoem ek wil iets sê ivm die “slim mense” Ons almal weet dat daar tye tye kom wanneer ons eerder ons mond moet hou. Ek lees in die koerant hoe mense reageer oor die rook verbod. Hulle “moan en groan” omdat hulle nie sigarette…

Ek wonder oor vanaand.

Ek sit en kyk by die venster uit. Dit is my nuwe kantoor. Met hierdie “Lock-down” het ek darem die voorreg om van die huis af te werk. Dink dis ‘n voorreg wat baie mense het en ook baie wat dit seker nie het nie. Die beligting deur of voor die venster wil nou nie…

En?

My vrou het vandag vir ons ‘n lekker van pastei gemaak vir middag ete. Ons twee moet het mos ons tuinwerker en sy vrou en kind ook plot toe gebring. Sy moet maar ‘n redelike hoeveelheid kos maak. Ek help darem so bietjie. Ek sien nie baie blogs van julle nie. Nou is ek nie…

My nuwe bakkie

Ek het vir my ‘n nuwe bakkie gekoop.  Nou kan ek ons karavaan lekker sleep net waar ons wil. (Dis as die lock-down verby is. Jammer ek kry nie my ander fotos nie. Hier staan my seun Leon by die bakkie.

Herfs

Die herfs en die kleinkinders speel.  

En almal was moeg…..

Die tent die dag voor Leon se troue. Alles begin hulle plek kry.   Die foto waar almal afgekyk het?? Ons het lekker gelag die volgende dag toe ons na die fotos gekyk het. Ook ‘n foto van die twee met hulle gevolg.   En na die troue…..toe is almal moeg.

Goeie Vrydag se braai.

Ons het Vrydag almal op die plot bymekaar gekry. Sarel en Ansie bly ook hier en het vir ons van hulle “Bible-Stories” vertel. Altwee van hulle werk vir Wycliffe, Bible Translation. Daarna het ons Nagmaal gebruik. Ons het ook gebraai en lekker saam ge-eet en gekuier.   Toe het ons net gekuier.  

Kom Kyk!!!!

  Kom kyk!!!   Hier is fotos van my jongste seun se troue. Ons het sommer ‘n regte plot troue gehou. Ons het ‘n tent gehuur wat 80 mense kon huisves en die afdak waar die motors slaap, geteël en daar het ons gedans. Die seun van my is een van min mense wat ek…

‘n Nat Saterdag in Lock Down.

Vandag kan die kinders nie sommer buite gaan speel nie. Dit reën! So die woelige kinders moet binnenshius bly. Sterkte vir die moeders. Met die dat die son nie skyn nie, het ek ook lekker laat in die bed gebly. Omdat ek nou van die huis af werk, hoef ek ook nie meer 4 uur…

Nog ‘n dag……(in Lock-down)

Nog ‘n foto of twee…sorry drie. Links bo…….Boogskiet is ‘n groot sport in S.A. Ons het ‘n  Saterdag saam met die kinders na ‘n SKOOL kompetisie gegaan en was omtrent beindruk waar die kleinkinders deelgeneem het. 360 amptelike boogskuts. Ek dink dit is uitstekend vir kinders. En dit was net ‘n paar skole in die…

En dag hoeveel?

Toe sit ek en werk en skiet bietjie met die boog. En kyk na foto albums.

Dag nommer hoeveel?

Ek glo nie ek is een van die mense wat die dae gaan aftel nie, miskien hier op die einde se kant. Op die oomblik het ek genoeg om te doen. Ek verf kamers!! Die telefoon neem nou die beste fotos in die nag nie, maar julle kan sien waarmee ek besig is.    …