Fotos…09/04/2018

Ek hou daarvan om met my kamera rond te loop en fotos te neem. Julle weet daardie werk wat ons eintlik moes gedoen het.

Hier is so ‘n paar fotos wat ek geneem het. Die eerste een is ‘n foto van ‘n foto. My suster het getrou en daar sien ek hierdie foto teen ‘n muur. Dis meesterlik.

DSC_0506

‘n Paar fotos van die nuwe kleinseun. Ek het self geneem.

‘n Paar van my suster se trou. Sy en haar dogter.

 

13 Comments Add yours

  1. travel460 says:

    Pragtige fotos, Danie!

    Liked by 1 person

  2. Jong ja Danie ek eggo jou “daardie werk wat ons eintlik moes gedoen het”. In my geval travel blogger maar… ek stem saam die “choreografie” van die eerste foto is puil en oupa jou het die kleinding pragtig vasgevang

    Liked by 1 person

  3. Toortsie says:

    Almal mooi. Kleinkind pragtig.

    Like

    1. Danie Jonker says:

      Dankie Toortsie, dit vat maar ‘n tydjie om die fotos te neem, maar was lekker.

      Liked by 2 people

  4. ekmyselff says:

    Mooi foto’s, oomblikke vasgevang.

    Liked by 1 person

  5. Kameel says:

    Bietjie laat maar seënwense met die kleinkind. Lekker om fotos te neem nê? Mooi herinneringe…. as jy weer kyk hardloop hy op daardie voetjies rond. 😊

    Liked by 1 person

  6. Danie Jonker says:

    Ja, hulle word so vining groot.

    Like

  7. Hello Danie hoe gaan dit met jou. Sien jy het lanklaas geblog

    Like

Leave a comment